Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Jun
Jul
Aug
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
What is this?
Less
More

Memberships

Read SkoolMagazine Here

254 members ‱ Free

Toeka & NOU Permaculture Farm

46 members ‱ Free

54 contributions to Toeka & NOU Permaculture Farm
1 like ‱ 2d
Nou ja oom Koos het nou lekker resep gegee en gewys hoe. Ons gaan plan maak en dit virseker gebruik. Baie gesonder as die sjokolades buite en veiliger om te eet.
Anys Se Waarde.
Oom Koos gesels oor die waarde van Anys. Dit is nie net vir beskuit bak nie dit het baie ander waarde ook.
1 like ‱ 2d
Baie geleer nou van anys.
Lourierblare Gesondheids Wenke
Baie mense voeg lourierblare by hul kos, veral in die gaarmaak van rooivleis en pluimvee. Baie weet nie hoekom lourierblare by kos gevoeg word nie. Toe 'n vrou gevra is hoekom, het sy gesĂȘ, "om die kos te geur". As jy die lourierblare in ’n glas water kook en daaraan proe, sal dit geen geur hĂȘ nie. So hoekom sit jy lourierblare in die vleis of ander kos? Die byvoeging van lourierblare by vleis verander trigliseriede in mono-onversadigde vette en, vir eksperimentering en bevestiging: Sny 'n hoender in twee helftes, kook elke helfte in 'n aparte pan en plaas op die een 'n lourierblaar, en kook die ander sonder 'n lourierblaar. Let op die hoeveelheid vet in albei panne nadat dit gekook is. As jy lourierblare het, is daar geen behoefte aan 'n apteek nie, aangesien onlangse wetenskaplike studies getoon het dat lourierblare baie voordele inhou: Hulle help om ontslae te raak van baie ernstige gesondheidsprobleme en siektes. Die voordele van lourierblaar: Hulle â–Ș Behandel spysverteringsteurings en help vir Sooibrand ‱ Suurheid ‱ Hardlywigheid Warm blaar-tee reguleer stoelgang verlaag bloedsuiker is 'n antioksidant, â–Ș Deur dit te eet, of deur blaar-tee vir 'n maand te drink, is die liggaam in staat om insulien te produseer. â–Ș elimineer slegte cholesterol en verlig die liggaam van trigliseriede. â–Ș nuttig in die behandeling van verkoue, griep en erge hoes, aangesien dit 'n ryk bron van vitamien "C" is. â–Ș jy kan die blare kook en stoom inasem om van slym ontslae te raak en die erns van hoes te verminder. â–Ș beskerm die hart teen aanvalle en beroertes, aangesien dit kardiovaskulĂȘre beskermende verbindings bevat. â–Ș ryk aan sure soos kafeĂŻensuur, quercetin, eigonol en bartolinied, stowwe wat die vorming van kankerselle in die liggaam voorkom. â–Ș skakel slapeloosheid en angs uit. As dit voor slaaptyd geneem word, help dit jou om te ontspan en rustig te slaap. â–Ș Om twee keer per dag 'n koppie gekookte lourierblare te drink, breek nierstene af en genees infeksies.
1 like ‱ 2d
Dit klink baie goed, dan moet ons plan maak en bele daarin.
Jou Eie Rook-Huisie
Oom Koos leer ons om jou eie rook huisie te bou. Kyk as jy nou lekker gerookte vleis wil hĂȘ dan gebruik jy Eikehout saagsels. Dit bly die lekkerste.
1 like ‱ 2d
@Chris Jacobs ja oom Koos leer ons hoe om onafhanklik te wees ook van krag.
2 likes ‱ 2d
@Pat Van Schalkwyk jip sal wonderlik wees as almal saam staan en Toeka se dinge wil leer. So sal almal kan oorleef in moeilike tye.
Antibiotika
1 medium ui (100gm) 1 knoffel bol (50gm) 1 stuk gemmer (50gm) 1 eetl Kaneel 1 eetl Borrie ÂŒ tl swart peper 1 eetl Paprika poeier (as jy die hitte kan hanteer-Rooi peper) 1 groot eetl Heuning 1 medium suurlemoen- uitgedruk Rasper ui, knoffel en gemmer met fyn rasper. Meng met droĂ« bestanddele en suurlemoen. Voeg heuning by om pasta te maak. BĂȘre in yskas, dit hou baie lank. So gelyk teelepel op 'n keer. As jy siek is, sommer 3 x per dag.
Antibiotika
2 likes ‱ 2d
@Pat Van Schalkwyk knoffel werk vir baie miskiete bly ook sommer weg.
1 like ‱ 2d
@Christo Kriegler virseker mens pas aan.
1-10 of 54
Heidie Kriegler
4
8points to level up
@heidie-kriegler-3973
Ek is Heidie, Besigheidsvrou Eerlike besigheidspraktyke, passie vir suksesvolle resultate.

Active 1d ago
Joined Mar 11, 2026