Onthou vannaand se koffie kuiertjie van 19:00 af. Bring jou koffie en eet dinge en gryp jou foon of laptop, tablet of rekenaar en kom geniet die tydjie. Ons vorige kuiertjie was baie lekker gewees. Come and enjoy our coffee hour visit tomorrow evening from 19:00. Bring your coffee and cookies and grab your phone, laptop, tablet or pc and enjoy the time with us.